Spoken Languages
Van der Merwe Grappie #309Ou Van het laat gekuier die aand, staan die nag op, loop 'n draai en kom terug. Hy skud sy vrou wakker. "Wat is dit?" vra sy, deurmekaar en omgekrap.
|
Voorbehoeding - Kappie Komando Styl
In die KaapKoos vat sy gesin Kaap toe. Sy seun Jannie maak vriende met 'n coloured laaitie. |
Wat is 'n KoeiHierdie is 'n opstel deur 'n laerskool leerling. Ingesluit is al die spelfoute en dinge: Die koei is 'n soogdier. Hy is ook 'n huisdier. 'n koei is orrals..
Op die etiket van 'n Bottel Mampoer...Meeste mense hou van FóKóL. Hulle praat oor FóKóL. Die armes kan FóKóL bekostig, die rykes geniet FóKóL, die taalkundiges weet veel meer van FóKóL as wat hulle voorgee, terwyl FóKóL plesier verskaf aan bankbestuurders, hoofde van afdelings, skole, politieke partye en assuransiemaatskappye; trouens, meeste mense is met FóKóL in hulle skik - veral skoonma’s en families. Deesdae kan mens op FóKóL staatmaak, want almal beloof jou amper elke dag FóKóL omdat feitlik almal in die Nuwe Suid-Afrika FóKóL besit, m.a.w. mens kan nie anders as om in FóKóL te glo nie. |


