I am selling...
Click to view details on eBay
Location:Balcombe, West Sussex
Country:GB
Price:8.50 GBP
Buy It Now
End date:2012-03-15
End time:22:08:25 GMT
Time left:21 days 9:59:56
Listing:Active
Think!
The best way to have a good idea is to have lots of ideas.
- Linus Pauling

Voorbehoeding - Kappie Komando Styl

Die Emmer en Piering Metode

Twee pas getroude vrouens praat oor voorbehoeding. "Watter vorm van voorbehoeding gebruik julle?" wou een weet.

"Die emmer en piering metode" kom die antwoord.  

"Nou wat is dit?"

"Maklik. Jy sien my man is maar 'n kort kêreltjie. As hy die behoefte het dan doen ons dit terwyl hy op 'n emmer staan om mooi by te kom. Ek hou hom dan fyn dop en sodra sy oë so groot soos pierings word, dan skop ek net die emmer onder hom uit!"